Kom sluit aan by GooseStep Rugby Akademie
waar genot en die aanleer en ontwikkeling van
vaardighede die hoofdoel is, en die persoonlike
ontwikkeling van elke kind belangrik is.
Ons volg 'n gestruktureerde program waar ons
fokus op rugby en motoriese vaardighede,
sowel as sleutelfaktore en kondisionering.