OEFENTYE & KOSTE

MAANDAE*:
GR R @ 12:45 – 13:30
GR 1 & 2 @ 13:45 – 14:30

WOENSDAE*:
GR R @ 12:45 – 13:30

O/9 @ 14:00 – 15:00
O/10 & O/11 @ 15:00 – 16:00
O/13 @ 16:00 – 17:00

VRYDAE*:
GR 1 & 2 @ 13:45 – 14:30

SATERDAE *:
O/9 @ 07:30 – 08:30
O/10 & O/11 @ 08:45 – 10:15
O/13 @ 10:30 – 12:00

(MONNIES RUGBYVELD)

 

Gr R tot Gr 2
SLEGS R150 per maand per kind OF R1200 per jaar per kind (9 maande).

0/9 tot 0/13
SLEGS R200 per maand per kind OF R1500 per jaar per kind (9 maande).

*GooseStep kan nie verantwoordelik gehou word vir beskikbaarheid van velde nie. Ouers sal in kennis gestel word dmv WhattsApp Groepe.